Categories
Entertainment Humor

Is Dit Net Ek Of Is Als Tos?

Gewoonlik blog ek nie in Afrikaans nie, maar ek ken mos die taal, and het al baie vriende wat Afrikaans praat. Dis net hoe dit is, bra. Hierdie boek is deur twee van daai zeffer vriende geskryf (Griffin en Chopper Charlie van watkykjy.co.za), en dis eintlik poes snaaks (die dele wat ek so ver gesien het). Ja mense, ek kan Afrikaans praat en skryf maar ek weet nie waar die klein fokken ‘e’ met ‘n kappie of a strepie op die sleutelbord is nie. Fokken jammer. Daai karakters is ook mos tos.

So gaan koop die great afrikaans boek nou.

Daar is ook sulke bonus-materiaal – ‘n website, ‘n paar Youtjoep videos en ‘n Gesigboek groepetjie

In English: There are this really great book what you must purchase from kalahari now. It are called “Is it dit net ek of is alles tos?” It are very funny.